Hap saam met Lochner: Indonesiese sigaartjies
Dié blitsvinnige resep kan ʼn heerlike voorgereg maak waarvan jou vriende nog nooit gehoor het nie. Kyk hier hoe Lochner de Kock dit maak:
View ArticleResep: Gebakte groente
Gebakte groente is nommerpas saam met enige vleisgereg óf braaivleis. Beproef dié resep om behoorlik te onthaal!
View ArticleHap saam met Lochner: Aspersie in ʼn kombersie
Hierdie resep kan blitsvinnig voorberei word. Sit dit voor as ʼn voorgereg of bykos.
View ArticleResep-video: Maklike mieliekoekies
Onthou jy nog jou ma se lekker mieliekoekies? Kyk dié maklike resep!
View ArticleResep: Hoender-en-broccoli-gereg
Dié eenskottel-wonder kan dié Maandag dalk net ’n bietjie beter maak.
View ArticleResep: Mielietert
’n Mielietert is darem ’n wonderlike ding! Dit is maklik, vinnig, en almal hou daarvan.
View ArticleHap saam met Lochner: Goue aartappels
Lekkerder aartappels as hierdie gaan jy nie sommer kry nie! Én jy het nie eens ʼn mengbak nodig nie! Bestanddele: 4 aartappels, in kwarte gesny...
View ArticleResep: Aartappelskille met suurroom-en-grasui-doopsous
Almal is mos maar lief vir aartappel, maar dié resep neem aartappel na die volgende vlak: heerlike warm, bros aartappels met ʼn hemelse sousie.
View ArticleHap saam met Lochner: Oestersampioene met ’n sousie
Dié sousie is baie lekkerder wanneer jy dit self maak as wanneer jy dit in die winkel koop!
View ArticleResep: Vegetariese frikkadelle met suurroomsous
Selfs vleisliefhebbers sal van dié frikkadelle hou!
View ArticleResep: Sampioen-lekkerte
Dit is ʼn maklike manier om kinders te oortuig om groente te eet!
View ArticleResep: Groentekoekies
ʼn Heerlike en maklike bykos wat jy sommer in een baksessie kan maak!
View ArticleResep: Uiekoekies
Dié koekies meng jy in een mengbak. Niemand hou mos van baie skottelgoed nie!
View ArticleResep: Groente-herderspastei
’n Mens moet darem groente ook inkry! Beproef gerus hierdie lekkerte.
View ArticleResep: Granny Smith-appels met patatvulsel
Die lewe is te kort om nie interessante geregte te eet nie!
View Article