Quantcast
Channel: Groentegeregte | Maroela Media
Browsing all 81 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Herderspastei met groente

Dié herderspastei met groente is ‘n slim manier om te sorg dat die familie groente eet. Foto: Leserskring spogresepte Catherine Riggien, Prestbury Lewer 6-8 porsies Hierdie resep is ’n wonderlike...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Ouma Hester se soetsuur-patats

Foto: Tannie Poppie kook Hierdie is die resep van ouma Hester Brits. Lewer 6-8 porsies Bestanddele: 500 g patats, geskil en in skywe gesny gedroogde skil van 1 nartjie 5 ml suurlemoensap 25 ml botter...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Spek-en-aartappelsosaties

Spek en aartappelsosaties. Foto: Uitpakkos deur Lapa Uitgewers Die sosaties is ʼn lekker kombinasie saam met ander kos, vir ʼn ligte ete of selfs as piekniekkos. Bestanddele: Sosatiestokkies (van hout)...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Vegetariese bakplaat-pizza

Vegetariese bakplaat-pizza. Foto: Japtrap-Braai ‘n Uitstekende vooraf-versnapering tydens ‘n braai. Ook ideaal vir diegene wat nie vleis eet nie, want dit word ook oor die vuur gaargemaak, maar nie...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Kekerertjie-kerrie

Kekerertjie-kerrie Foto: Trooskos Trooskos is Clover se 13de kookboek en soos altyd is dit propvol staatmaker-resepte wat goed beproef is. Genoeg vir 4 mense Bestanddele: I e (15 ml) komynsaad I t (5...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Aartappel-pankos

Aartappel-pankos Foto: Wenresepte 1 Hierdie kitsete is binne ’n halfuur gereed. Gebruik ’n baie groot pan, want anders ontstaan ’n klomp vloeistof en word die kos nie gou genoeg gaar nie. Lewer 2...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Piekelgroente

Piekelgroente Foto: Carmen se beste resepte Dis alte voordelig om ’n fles of wat piekelgroente byderhand te hê vir wanneer jy gou iets te ete moet prakseer. Ons hou ook daarvan om oor naweke sommer net...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Gebakte tamatiehoender

Gebakte tamatiehoender. Foto: Koskaskos Die heerlike en eenvoudige gebakte tamatiehoender lewer vier tot ses porsies. Bestanddele: 6 hoenderborsies Een 500 g pakkie gemengde botterskorsie- en...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Geroosterde sampioene met kruiebotter

Geroosterde sampioene met kruiebotter. Foto: Gunsteling braairesepte Wenk: Jy kan ook knopiesampioene aan sosatiestokkies ryg, dit met die bottermengsel verf en rooster op ʼn warm braai. Genoeg vir 4-6...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Ouma Sarie se sampioen-ontbytbakkie

Ouma Sarie se sampioen-ontbytbakkie. Foto: Proe Pretville Ouma Sarie sê hierdie ontbyt was voorgesit as die grootmense grênd wou wees. Lewer 4 porsies Bestanddele: 4 groot bruin sampioene 8 lang repies...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Quiche met amandelsmeerkors en groente

Quiche met amandelsmeerkors en groente. Foto: Glutenvrye gebak Wenk: Maak ʼn opgehoopte koppie (150 g) heel amandels fyn in ʼn voedselverwerker om 375 ml amandelmeel te maak. Porsies: 8 x 125 g Aanbevole...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Minestronesop

Minestronesop. Foto: Lekker en Gesond Dit klink soos ʼn lekker resep om die gestel so ʼn bietjie op te bou. Lewer 8 porsies Bestanddele: 5 ml kanola- of olyfolie 1 klein ui, gekap (50 g) 1 knoffelhuisie,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Goue aartappels

Foto: Koskas Kos Dit lyk mos heerlik! Lewer 4-6 porsies Bestanddele: 10 middelslagaartappels, geskil en in dun skyfies gesny 450 g ricottakaas, gekrummel 15 ml sout 5 ml varsgemaalde swartpeper 45 ml...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Sop met geroomde, songedroogde tamaties

Sop met geroomde, songedroogde tamaties. Foto: Proe Pretville Daar is niks so lekker soos heerlike, warm sop in die winter nie. Lewer 6 porsies Bestanddele: 1 ui, fyngekap ½ t droë basiliekruid 2 e...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Venessa se Geroosterde Groente

Foto: Verskaf Venessa Schoeman, redakteur van Finesse-tydskrif, deel een van haar gunstelingresepte wat sy gereeld in een van haar Argilla-bakke opdis. Klik op die skakel onderaan die resep om een van...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Gestoofde groenboontjies

Gestoofde groenboontjies. Foto: Lekker en Vinnig Boontjies soos wat jou ouma dit gemaak het… Lewer 4-6 porsies Bestanddele: 500 g groenboontjies, gekerf 1 groot aartappel, in skywe gesny 1 groot ui,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Verruklike Kersfees-spyskaart

Foto: Maak vyf/Neville Lockhart Die feestyd is sinoniem met spesiale etes, mooi gedekte tafels en samesyn. ʼn Spesiale en selfs spoggerige Kers- of feesete hoef gelukkig nie ure lange werk in die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Geroosterde aspersies met lemoen- en olyfsalsa

Geroosterde aspersies met lemoen- en olyfsalsa. Foto: Clover Gunsteling braairesepte Oorweeg gerus dié heerlike gereg as ʼn bykos vir Kersfees! Genoeg vir 4-6 porsies Bestanddele: 250 g aspersies,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Uitjies in foelie

Uitjies in foelie. Foto: Lekker en Vinnig Gebraaide uie is stroopsoet en die lekkerste bykos vir ʼn braai. Lewer 6-8 porsies Bestanddele: 500 g piekeluie, geskil, stingelente behou 200 ml botter of...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Resep] Soetpatats

Soetpatats. Foto: Pixabay.com Hierdie bykos sal soos poeding proe – net soos jou ouma dit gemaak het. 4-6 porsies Bestanddele: 4-5 middelslagpatats, geskil, in skywe gesny en met suurlemoenwater bedek...

View Article
Browsing all 81 articles
Browse latest View live