Quantcast
Channel: Groentegeregte | Maroela Media
Browsing all 81 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Pretville-groenteskottel

Lewer 4 porsies Bestanddele: 3 k gerasperde murgpampoentjies 1 ui, gekap 4 repe spek, in stukkies gesny 1 k cheddarkaas, gerasper 3 e olie 2 eiers 1 410g-blik heelpitmielies, gedreineer ½ k melk...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resep: Bobotie

Bobotie is moontlik die gewildste gereg van die Kaapse kookkuns. ‘n Gebakte eier- en melksous, met ‘n titseltjie suurlemoensap, of ‘n lourierblaar of wat, bedek ‘n pikante potpourri van geure –...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Geroomde spinasie met Fetakaas

Genoeg vir 4 Sous: 30 g Clover Mooi River botter 3 e (45 ml) koekmeel ½ k (125 ml) Clover volroommelk, warm ¼ k (60 ml) Clover vars room, louwarm sout en varsgemaalde swartpeper 30 g Clover Mooi River...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gevulde sampioene met twee vulsels

Lewer 6 6 groot bruinsampioene olyfolie Kaas-en-blatjang-vulsel 500 ml (2 k) gerasperde beleë cheddarkaas 125 ml ( ½ k) Mrs Ball’s Blatjang varsgemaalde swartpeper 1. Breek die sampioene se steeltjies...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resep: Een-bak-aandgereg

Argieffoto Meng tesame: 1 koppie bruismeel ½ koppie smash of Maggie-kapokaartappels ½ koppie water ½ koppie kookolie ½ teelepel bakpoeier Sout Meng tesame: 500 g gemaalde vleis 1 pakkie spring...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resep: Aartappelkoekies

Argieffoto (4 porsies) Bestanddele: 3 medium aartappels 12,5 ml (1 e) koekmeelblom 1 eier, geklits 5 ml (1 t) sout 40 g (100 ml) (¾ k) kaas, gerasper Metode: 1. Skrop, skil en rasper die aartappels en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resep: Stampmielies

Stampmielies Foto via OFM (4 – 6 porsies) Bestanddele: 250 ml (1 k) stampmielies, gewas 1,25 ℓ water 5 ml (1 t) sout 12,5 ml (1 e) botter Metode: 1. Week die stampmielies oornag in die water. 2. Verhit...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resep: Slaphakskeentjies

In my dae het ʼn kind sy plek geken. Jy is gesien, maar nie gehoor nie. Daar was pligte: die as uit die vuurherd krap, bed opmaak, tee maak as die tannies kom kuier… Ek weet nie hoekom dit destyds vir...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resep: Geroomde spinasie met fetakaas

Bestanddele: 500 ml basiese kaassous (klik hier vir die resep) 1 x 500 g-pak gevriesde spinasie, ontdooi 1 x 225 g-houer fetakaas, gedreineer sout en swartpeper na smaak Metode: 1. Meng die kaassous en...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resep: Aspersietert

Foto: stayathomemum.com.au Bestanddele: 250 g spekvleis, in stukkies gesny 2 uie, gekap 1 blik aspersieslaaistukkies (410 g) 100 g Cheddar-kaas, gerasper (250 ml) 2 eiers 250 ml melk (1 k) 3 ml sout 1...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resep: Pampoenkoekies

Pampoenkoekies Foto: smulweb.nl Lewer 6 porsies. Bestanddele: 500 ml gaar fyngemaakte pampoen (boerpampoen) (2 k) 60 g koekmeelblom (125 ml) (½ k) 5 ml bakpoeier (1 t) knippie sout 2 eiers, geklits...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resep: Gebakte blomkool

Foto: Huisgenoot Wenresepte 1 ‘n Mens kan die blomkool deur broccoli vervang en ook kaas tussen die lae krummels en groente plaas. Lewer 4 – 6 porsies Bestanddele: 500 – 600 g blomkool, in stukke...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resep: Kaaswortels

Foto: www.agric.wa.gov.au Saam met volkoringbrood en ʼn groot bak mengelslaai is dié wortelgebak ʼn gesonde vegetariese ete. Lewer 4 – 6 porsies Bestanddele: 250 g geelwortels, in ringe gesny 250 g...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resep: Piesangpatats

Argieffoto (globaltableadventure.com) Lewer 4 – 6 porsies Bestanddele: 500 ml gaar, fyngemaakte patats 1 groot eier, geskei 25 ml botter of margarien 2 ml sout 1 groot piesang, in dun skywe gesny 25 ml...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resep: Mielietert

Argieffoto Bestanddele: 2 dik snye witbrood 250 ml melk (1 k) 2 eiers 1 blik geroomde suikermielies (420 g) sout en peper 12,5 ml gesmelte botter (1 e) 25 ml suiker (2 e) Metode: 1. Week brood in melk...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resep: Ouma onder die kombers

Bestanddele: Ouma onder die kombers. Foto: Tannie Poppie Kook. • 500 g maal vleis • sout en peper na smaak • 5 ml fyn kruienaeltjies • 1 eier, geklits • 1 aartappel, gerasper • 1 wortel, gerasper • 1...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resep: Ouma Nakkie se groenboontjies

Gesnyde en gekookte groenboontjies. Foto: En.wikipedia.org Bestanddele: 1 middeslag ui, gekap 500 g groenboontjies, gekerf 1 klein, ryp tamatie, geskil en gekap 1 medium grootte aartappel, geskil en in...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resep: Pampoenkoekies in stroop

Pampoenkoekies in stroop. Foto: Huisgenoot Wenresepte 1/Human & Rousseau. Lewer sowat 36 koekies. Bestanddele vir die pampoenkoekies: 500 ml gaar boerpampoen 120 g (250 ml gesifte) koekmeelblom 10...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resep: Groentesosaties

Foto: Nina se kombuis Lewer 12 sosaties Hierdie sosaties is veronderstel om vir vegetariërs te wees, maar al die karnivore smul ewe lekker daaraan. Maak sommer baie, want dit wat oorbly, kan môre in ʼn...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resep: Vegetariese frikkadelle met suurroomsous

Foto: Gunsteling Braairesepte Genoeg vir 6-8 Bestanddele: 1 e (15 ml) olyfolie 1 e (15 ml) Clover Farmstyle botter 1 ui, fyngekap 1 knoffelhuisie, fyngedruk 1 wortel, gerasper 2 murgpampoentjies,...

View Article
Browsing all 81 articles
Browse latest View live